Practice Times

Adres

Grizzlies GPS KORDINATE
25° 43 ‘ 1.99”S
28° 8 ‘ 59.02”O

Hv. Ds Krige st en Jennings st.
Daspoort
Pretoria
Ingang in Ds. Krige st

Senior Rugby asook 0/20

Johan Beukes (Voorsitter)

079 247 0501

Maandae - 18h30
Woensdae - 18h30
Donderdae - 18h30

JEUG RUGBY

Dino Slabert (Voorsitter)

082 410 6669

Navrae:

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

 

Grizzlies Restaurant kontak no.
Tel: 012 377 0003
Cell: 084 240 2331 (Nico) All Hours
 Cell: 083 483 1002 (Jeanette) office hours

 

 

Gebeure van 2017

izzlies het 'n baie suksesvolle 2017 beleef.

 

Grizzlies se o/20 wen die eerste 5 Wedstryde maar verloor 8 spelers na die Pumas Rugby Unie.

 

Met die, verander hulle seisoen en die laaste wedstryde vir die span is baie moeilik. Die span eindig die seisoen in die 5de possisie.

Grizzlies se 3de span doen fantasties en speel in die finle op Loftus 2017. Hulle het die wedstryd verloor in die einde met net 2 punte.

 

Dit is die 3de keer in 3 jaar wat die span na die final  deurdring.

Grizzlies se 2de span was die span wat almal veras het die seisoen en verloor die span net 1 wedstryd. Die semi finaal was klip hart met exstra tyd in die wedstryd en verloor die span die wedstryd na dat hulle eerste punte aan geteken het in die eerste 10 van die exstra tyd. Die wedstryd was 'n naalbyter en saam beseerings tyd het die wedstryd 160 minute geduur.

 

 

DIE VLAG SKIP VAN GRIZZLIES, DIE 1STE SPAN HET MET 'N GROOT WEN DIE SEISOEN AFGESKOP DEUR DIE LIGA WENNERS VAN DIE VORIGE JAAR TE KLOP. DIE SPAN HET UITSTEEKEND GEVAAR SIENEND DIE SPELERS VIR DIE EERSTE KEER SAAM GESPEEL HET. HULLE VERLOOR NET 2 WEDSTRYDE DIE SEISOEN MAAR KON NIE IN DIE SEMI FINALE TEE 'N BAIE GOEIE EN ERVARE SPAN DIE WA DEUR DIE DRIF TREK NIE. HULLE HET DIE SPAN IN DIE LIGA 2 KEER GEKLOP TUIS EN WEG.

 

 

 

Grizzlies se senior klub was dus baie suksessvol vir die jaar 2017 en het met 2 semifinale en 1 fanaal die seisoen geeindig. 

 

Die klub beoog om in die 2018 seisoen 5 spanne te field. o/20, o/21 en 'n 3de, 2de en 1ste span.

Die kub speel ook vir die eerste keer in sy geskiedenis CARLTON 1 en kompeteer in die premier liga.

DIE JAAR VAN 2018

 

 

 

 

 

 

 

 

 

GAAN DIE GRIZZLIE JAAR WEES.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

KYK GERUS NA DIE LINKS:

GRIZZLIES TV:   

https://www.facebook.com/GrizzliesTV

 

Grizzlies TV
Grizzlies TV shared Tuine Sport Klub's post.
Published by Jaco Olivier · June 24, 2016 · 
 

 

 

 
Lynnwood wen die game 8 - 0
YOUTUBE.COM
Published by Jaco Olivier · June 25, 2016 · 

Die Finaal BBLRV 0/13 te Grizzlies.

https://www.youtube.com/watch?v=pug-Uw3QNKE

Stephanus Roos vs Elardus Park
Stephanus Roos vs Elardus Park

Stephanus Roos vs Elardus Park

 

Grizzlies maak geskiedenis met BBRU ADJUNK PRESSEDENT, en 4 Ander KLUB VOORSITTERS in een span..... 2016

 

Grizzlies 2017 Marula Media

2016  -  0/20 Assupol Rugby Winners!!!!!!

Jeug Rugby Wenners 0/18

Liga Wenners 2015

Grizzlies Jeug Rugby

Grizzlies Jeug rugby wen oortuiggend die 0/14-0/15 en die 0/18 Liga deur om geen wedstryde te verloor die seisoen nie.

Saterdag die 20 September 2014 wen ons 9 uit 11 wedstryde teen Naka bulle en Centurion.

Grizzlies jeug rugby groei van krag tot krag.

Baie geluk aan alle afrigters en seun wat die seisoen deel was van die klub.

Ons het 3 Rugby dae by die Grizzlies aangebied en al 3 was 'n reuse sukses.

Dankie aan Oupa vir die mooi velde waar op ons saggies kon va, ek glo daar is geen velde soos die Grizzlies sin.

Dankie aan al die mammas en pappas wat ons ondersteun elke week en dat jy jou kind ondersteun. Grizzlies glo aan ouer ondersteuning en hoop dat julle gelukkig was met die Grizzlies jeug rugby seisoen 2014. 

Baie dankie aan die Grizzlie Cave wat elke saterdag regstaan vir die massa mense en die vroeg regmaak vir besighei saterdae.

Daar is nog 2 weke oor in die liga.

Sal almal op hoogte hou.

Die naweek is die 7s by naka bulle 27 September 2014.

Dan ons amptelike dag met golden oldies en ons jeug afsluiting die 4de Oktober 2014.

Meer inligting sal volg

Jaco Olivier.

Prestasies 2013

Sponsors