Practice Times

Adres

Grizzlies GPS KORDINATE
25° 43 ‘ 1.99”S
28° 8 ‘ 59.02”O

Hv. Ds Krige st en Jennings st.
Daspoort
Pretoria
Ingang in Ds. Krige st

Senior Rugby asook 0/20

Johan Beukes (Voorsitter)

079 247 0501

Maandae - 18h30
Woensdae - 18h30
Donderdae - 18h30

JEUG RUGBY

Dino Slabert (Voorsitter)

082 410 6669

Navrae:

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

 

Grizzlies Restaurant kontak no.
Tel: 012 377 0003
Cell: 084 240 2331 (Nico) All Hours
 Cell: 083 483 1002 (Jeanette) office hours

 

 

Grizzlies Rugby

Hier kom 'n lekker toernooi.

Grizzlies speel die voor wedstryd op loftus staduim 17h00.

Image may contain: stadium and text

 

Baie geluk aan die Grizzlies se no.12 Andre Botes wat met Saterdag se wedstryd teen TUT man of the match ontvang het. Wat 'n fantastiese wen deur die 1ste span van Grizzlies wat die 2016 liga wenners 13 - 3 geklop het. Baie goeie vertoning van die Grizzlies. Grizzlies 0/20 wen 14 -3 teen TUT asook die 3de span 36-0. Ongelukkig val die 2de span vas 33-22 met 'n paar beserings wat die manne gekwel het. Baie geluk aan al die spanne, spelers, afrigters, bestuur asook n groot dank aan al die FANS!! wat ons so ondersteun het. Liga wen no.1 2017. Finaal hier kom die Grizzlies masjien. Wees reg vir die seisoen. NOU GRIZZLIES!!!

Image may contain: one or more people, people standing and outdoor
Image may contain: 1 person, standing, sky and outdoor
Image may contain: 26 people, people smiling, outdoor
Image may contain: 27 people, people smiling, outdoor

 

 

AANSOEK VIR AFRIGTING 2016.

Grizzlies Senior Rugby klub is nou oop vir aansoeke vir die 2016 rugby seisoen. Ons is opsoek na afrigters vir 3 senior spanne en 2 junior spanne (0/20 en 0/21). Stuur jou aansoek aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. . Hoof afrigters sal slegs oorweeg word met vlak 2 afrigting kursesse. Hulp afrigter moet van vlak 1 beskik. Boksmart is 'n moet. Span bestuurder word benodig vir al die spanne.
Stuur asb voledige cv in asb.

Aansoeket sluit 13 November 2015.

 

 

 

RUGBY FRIENDLY 

http://new.livestream.com/baruchmedia/bloubulleclubrugby

Blou Bulle Club Rugby by Baruch TV
new.livestream.com
Watch Baruch TV's Blou Bulle Club Rugby on Livestream.com. Flya Sportswear Invitational Rugby Compotition.
 

 DIE NAWEEK FINALS!!!!!!!

A-veld
14h00 Transnet Parke vs Cullinan (1ste span President liga) Prys 1 en 2
15h30 Korrektiewe Dienste vs Brits ( 1ste span Eerste liga) Prys 3 en 4
17h00 Dragons vs Noordelikes (1ste span Eerste liga) Prys 1 en 2
B-veld
14h15 Noordelikes vs Korrektiewe Dienste (2de span Eerste liga)
15h45 Eersterus vs Harties (1ste span President liga) Prys 3 en 4
17h15 Dragons vs Tuine (2de span Eerste liga)
 

AGM ( Algehele Jaar Vergadering) 2015

 

 

Seker die coolste ooit vir klub rugby...
http://new.livestream.com/baruchmedia/bloubulleclubrugby

Watch Baruch TV's Blou Bulle Club Rugby onLivestream.com. Flya Sportswear Invitational Rugby Compotition.
NEW.LIVESTREAM.COM

Like ·  · 

 

 

 

 

Senior Rugby AGM

Nuwe datum vir AGM (Algehele Jaar Vergadering)

13 Januarie 2015 

Paveljoene 

18h30

ALMAL MOET DIT BYWOON ASB. ALLE SPELERS, AFRIGTERS en PERSONE WAT BETROKKE WIL RAAK BY DIE BESTUUR.

Grizz vs Noord FRIDAY

Leugue rugby

2015 RUGBY SEISOEN BEGIN

RUGBY OEFENING BEGING MAANDAG DIE 12de JANUARIE 2015

TYD: 18h00 

DIE NUWE JAAR SE LIDMAATSKAP VORM SAL DAN BESKIKBAAR WEES.

DANKIE.

RUGBY AGM

Goeie dag almal.

Rugby AGM is 10 Desember 2014 om 18h30 op die paveljoene.

Hier is die datum van die Senior rugby klub AGM waar ons ‘n nuwe bestuur gaan aanstel vir die 2015-16 seisoen.

Alle lede moet asb teenwoordig wees vir die aanstellings. Alle senior klub spelers en persone wat wil aansoek doen vir die poste is welkom.

Poste beskikbaar: Presedent
Voorsitter
O/Voorsitter
Klub bestuurder
Sekertaresse
Klub Kaptein
Hoof Afrigter
Add lid (1)
Add lid (2)

Stuur asb sou u belanstel aan enige van die poste aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. .

Dankie Jaco.

One Touch Rugby

BOX en DINE 2014

Grizzles 2de span en 3de span in semi finaal

Grizzlies 2de span en 3 de span deur na 2014 Senior Rugby Semi Final.

Die spanne speel Vrydag 22 Augustes 2014 semi finale op Gerit Maritz  Hoerskool en Noordelikus Rugby Klub.

2de Span Speel teen Korektiewe Dienste. Noordelikus Rugby Klub.

3se Span Speel teen Dragons. Gerit Maritz.

Baie sterkte aan die spanne en hulle afrigters.

Jeug Rugby

JEUG RUGBY 2014

Sponsors